<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Aanskou die Heiland, sien die kruis, Lied drie nege ses verwerking</aka>
<key>C</key>
<title>Aan die Kruis</title>
<lyrics>[V1]
. C                    F         C
 Aanskou die Heiland, sien die kruis
. C                         G
 Die Hemelvors, verag, vergruis.
. C                 F         C
 Vir my het Hy Hom daar laat hang
. C                     G
 Hy leef, Hy sterf - in my belang

[C1]
.   C       G      F       C                G  F     C
   Aan die kruis, aan die kruis word God's liefde bewys
.          F
   Hy kom sterf vir ons
.     C               Dm          G
   Betaal vir ons die hoogste prys
.         G F        C        G    F    C
   Met sy arms wyd oop het Hy ons vrygekoop
.         F
   Ek is lief vir jou:
.      C            Dm           G
   Sê elke druppel bloed wat loop

[V2]
. C                  F     C
 Vir al my skuld het Hy betaal;
.                        G
 vir my in helle-angs gedaal.
. C                  F     C
 Sy kruis, sy liefde onbegrens,
.                   G    C
 Ontsluit in my 'n nuwe mens

[C2]
.   C        G    F        C           G F      C
   Aan die kruis, aan die kruis het Hy alles betaal
.           F               C
   Nou kan ons na God toe gaan
.             Dm          G
   Al het ons vêr verdwaal
.   G             F        C              G  F      C
   Aan die kruis, aan die kruis sterf Hy vir jou en my
.         F             C
   Tot in ewigheid kan niks ons
.           Dm       G
   Van Sy liefde skei

[B1]
.          Dm
   Met 'n liefde so volmaak en vry
.      Am
   Hoe kan ek anders as om my
.   F                          G
   Alles, ja my alles net aan Hom te wy

[C3]
.   G              F       C              G  F      C
   Aan die kruis, aan die kruis sterf Hy vir jou en my
.         F             C
   Tot in ewigheid kan niks ons
.           Dm       G
   Van Sy liefde skei
.         G F        C         G    F    C
   Met sy arms wyd oop het Hy ons vrygekoop
.         F
   Ek is lief vir jou:
.      C            Dm           G
   Sê elke druppel bloed wat loop

[C4]
.   G             F        C                G  F     C
   Aan die kruis, aan die kruis word God's liefde bewys
.           F
   Hy kom sterf vir ons
.     C                Dm         G
   Betaal vir ons die hoogste prys
.           F               C                 F/Fm/C
   Aan die kruis, aand die kruis, aan die krui</lyrics>
</song>